Francois’ Books


GOD IN DIE SIRKEL!! Print E-mail

in-die-sirkelHERLEWING: DIE ENIGSTE HOOP VIR ONS TYD!!

INHOUDSOPGAWE

 

Voorwoord – Bennie Mostert

Inleiding – Willem Badenhorst  (Redakteur)

 

Read more... [GOD IN DIE SIRKEL!!]
 
Die Rusgewer Print E-mail

Moeg! Oorlaai! Besorg! Gejaagd! Verlang Jy na ware Rus en Vrede?

Wat is ware rus en vrede? Is dit werklik moontlik?
Soek jy rus en vrede in ‘n besige program of in die najaag van geld, mag en status of selfs seks, wellus, plesier of vermaak!
Hy gee vir jou: Rus van jou Sondelas Rus van my eie-ek Rus in Sy juk en Wil vir jou lewe

Hy gee vir jou:

Rus van jou Sondelas
Rus van my eie-ek
Rus in Sy juk en Wil vir jou lewe
Read more... [Die Rusgewer]
 
Gebed vir Herlewing Print E-mail

Herlewing word gedefinieer as ‘n beweging deur die Heilige Gees wat herlewing van die Nuwe Testamentiese Christendom – in die kerk en verwante gemeenskappe – teweegbring.  Herlewing kan by  ‘n individu begin;  dit kan ‘n gesin aanraak, of ‘n kerk of gemeenskap, land  of selfs die hele wêreld.

Gebed vir Herlewing is ‘n informele gebedsgids om die kerk of individu aan te spoor om te bid dat die Heilige Gees weer kragtig sal werk in ons geliefde land.  Ek wil u dus uitnooi om saam met my te bid vir een en twintig dae vir:

Persoonlike Herlewing    •   Herlewing in die Gesin
Herlewing in die Kerk   •   Herlewing in die Gemeenskap
Herlewing in ons Land    •   Herlewing op ons Kontinent
Herlewing in die Wêreld

Read more... [Gebed vir Herlewing]
 
Herlewing! Die Heerlikheid van God Print E-mail
“Niemand het beweeg nie.  Die getalle het aangegroei tot 600. Hulle het spontaan ‘n psalm begin sing.  ‘Toe die Here die lot van Sion verander het’ (Psalm 126).  Duncan Campbell is weer na die preekstoel geneem en het weer begin preek.  Binne tien minute was die uitroep van die mense en die sonde-belydenis so dringend dat hy nie meer kon preek nie.  Een boer het uitgeroep:  ‘O God, ek voel dat selfs die hel te goed is vir my!’  Gebed het voortgeduur regdeur die nag tot vieruur die volgende middag.  Duncan Campbell het hom klaargemaak om vir die eerste keer na sy kamer te gaan en te eet.  Hulle het hom egter geneem na die plaaslike polisiestasie  waar ‘n groot skare byeengekom het.  Oppad na die polisiestasie was daar verskeie mense wat langs die pad gekniel en gebid het.  Wat ‘n gesig!  Sonder enige advertensie het die Here God begin om in Herlewingskrag te werk in die Hebrides”.
Read more... [Herlewing! Die Heerlikheid van God]
 
Huis Godsdiens Print E-mail
Ontdek opnuut as Gesin die Seëninge van God

In hierdie boekie bespreek Francois die volgende belangrike onderwerpe: Waarom moet ons huisgodsdiens beoefen?; Waarom hou huisgesinne nie meer huisgodsdiens nie?; Wat is die algemeenste verskonings waarom huisgodsdiens nie gehou word nie?;  Hoe berei ek myself en my gesin voor vir huisgodsdiens?; Hoe hou ons huisgodsdiens?; Wat is die fondament vir huisgodsdiens?
Read more... [Huis Godsdiens]
 
Is jy vol? Print E-mail
Ontdek Sy geheim

Voel jy soms leeg en uitgeput?  Is jy soms gejaagd?
Is jou hart en gemoed stil en gerus?  Hunker jy na
Meer sin in die lewe en God se duidelike rigtingwysers vir jou lewe?
Is jy vol? is ’n studiegids wat ideal is vir groepe of individue en kan
weekliks of daagliks gebruik word.  Die nege bybelstudies ondersoek ‘n tipiese dag in die lewe en
bediening van die Here Jesus.  Persoonlike vrae uit die Skrif lei die leser om te ontdek hoe om elke dag gevul met nuwe krag te leef.
Read more... [Is jy vol?]
 
My tyd met Hom Print E-mail
Hoe om Stiltetyd te hou in ‘n besige wêreld?

So baie Christene stry tevergeefs teen die baie frustrasies van gebed:  Ek is net te besig vir
Bybellees en Gebed.  Ek is nie seker of ek sterk genoeg is vir volgehoue Bybelstudieprogramme
nie.  Waar moet ek begin?  Hoe weet ek of dit die Here God is wat met my praat?  Is daar nie ‘n
eenvoudige riglyn wat my kan help om daagliks in gemeenskap met God te kan leef nie?  Hierdie boekie is ’n eenvoudige riglyn bestaande uit 6 lesse: (Voorbereiding, Openinsgebed, Lees uit die Woord, Gebed, Gebedsboekie en Joernaal en Gehoorsaamheid)
Read more... [My tyd met Hom]
 
Lead you family in Worship Print E-mail
All churches want to experience growth. Many churches are implementing special projects and techniques in order to achieve this growth. But churches consist of families—and families consist of individuals. If a family is spiritually healthy, it leads to spontaneous growth in the church and to the spiritual development of the community. Yet few churches focus their growth, particularly their spiritual growth, on the foundation of the holiness of individuals and family members. The traditional practice of family worship has become neglected as a result.
Read more... [Lead you family in Worship]
 
Prayer for Revival Print E-mail
Revival is defined as a movement of the Holy Spirit bringing about a revival of New Testament Christianity in the Church and it’s related community.

Prayer for Revival, is a informal prayer guide, to encourage the church to pray for such a movement of the Holy Spirit, once again in our beloved country.

Join me on the prayer journey for twenty one days, praying together For:

Personal Revival   •   Revival in the Home
Revival in the Church   •   Revival in the Community
Revival in the Country   •   Revival on the Continent
Revival in the World
Read more... [Prayer for Revival]
 
Revival The Glory of God Print E-mail

Francois Carr seeks to bring the reader into contact with revival and to introduce it to those who may never have read much on the subject. He explains the following:  What is Revival?,  Different aspects of Revival and How to prepare the Way for Revival.  It is the authors intention to inflame the hearts of the readers so that we may have a heart-longing for God to give us revival again in our day and so that we may once again experience the the Glory of God.  A little heaven upon the earth.

Read more... [Revival The Glory of God]
 


Banner