Die Rusgewer Print E-mail

Moeg! Oorlaai! Besorg! Gejaagd! Verlang Jy na ware Rus en Vrede?

Wat is ware rus en vrede? Is dit werklik moontlik?
Soek jy rus en vrede in ‘n besige program of in die najaag van geld, mag en status of selfs seks, wellus, plesier of vermaak!
Hy gee vir jou: Rus van jou Sondelas Rus van my eie-ek Rus in Sy juk en Wil vir jou lewe

Hy gee vir jou:

Rus van jou Sondelas
Rus van my eie-ek
Rus in Sy juk en Wil vir jou lewe

Aantal bladsye: 88
ISBN 0-620-34365-6

Prys: R20,00 per kopie plus verpakking en posgeld

Kontak ons kantoor vir bestellings.
 
Banner