Gebed vir Herlewing Print E-mail

Herlewing word gedefinieer as ‘n beweging deur die Heilige Gees wat herlewing van die Nuwe Testamentiese Christendom – in die kerk en verwante gemeenskappe – teweegbring.  Herlewing kan by  ‘n individu begin;  dit kan ‘n gesin aanraak, of ‘n kerk of gemeenskap, land  of selfs die hele wêreld.

Gebed vir Herlewing is ‘n informele gebedsgids om die kerk of individu aan te spoor om te bid dat die Heilige Gees weer kragtig sal werk in ons geliefde land.  Ek wil u dus uitnooi om saam met my te bid vir een en twintig dae vir:

Persoonlike Herlewing    •   Herlewing in die Gesin
Herlewing in die Kerk   •   Herlewing in die Gemeenskap
Herlewing in ons Land    •   Herlewing op ons Kontinent
Herlewing in die Wêreld


Aantal bladsye: 46 (sagte band)   
ISBN  0-620-34782-1

Prys:     R 20,00 per kopie plus verpakking en posgeld
             R 15,00 per kopie indien 10 of meer eksemplare koop plus verpakking en posgeld.

Kontak ons kantoor vir bestellings.

 
Banner