GOD IN DIE SIRKEL!! Print E-mail

in-die-sirkelHERLEWING: DIE ENIGSTE HOOP VIR ONS TYD!!

INHOUDSOPGAWE

 

Voorwoord – Bennie Mostert

Inleiding – Willem Badenhorst  (Redakteur)

 

AFDELING 1: PERSOONLIKE HERLEWING!

Hoofstuk 1:   Herlewing – Willem Badenhorst

  • Wat is herlewing?
  • Hoe lyk herlewing?
  • Hoe begin herlewing?
  • Wanneer herlewing plaasvind?
  • Wat is herlewing nie?
  • Herlewing: Wallis 1904

 

Hoofstuk 2:   Herlewing in jou persoonlike lewe – Francois Carr

  • God praat met my
  • God roep ons om heilig en afgesonder te wees
  • Helen Ewan
  • Om voor Hom te lewe
  • Om op Hom te reageer
  • Op reis saam met God
  • Wil jy soos Jesus wees?
  • Vraelys

 

Hoofstuk 3:   Herlewing in jou huwelik – Dirkie van der Spuy

  • Die huwelik onder bedreiging
  • Wie sal veg vir die behoud van die huwelik?
  • ‘n Lelike huwelik storie
  • ‘n Mooi huwelik storie
  • God is die Outeur en Skepper van die huwelik
  • Die Huweliksformulier
  • Onthou jy wat belowe is voor die kansel?
  • Waaraan sal ‘n Christelike huwelik uitgeken word?
  • Aanslag op die huwelik
  • Hou wag oor jou gedagtes
  • Pasop vir ‘n derde party
  • Pasop vir geld
  • Pasop vir selfsug
  • Hoe lyk jou huwelik?
  • Is hierdie boodskap ongelukkig te laat?
  • Bid vir herlewing in huwelike
  • Vraelys

 

Hoofstuk 4:   Herlewing in jou gesin – Peet Grobbelaar

  • Herlewing begin in die gesin
  • Die krag van ‘n biddende gesin
  • Gesinne wat bid
  • Praktiese gebedstyd in die gesin
  • Vraelys

 

Hoofstuk 5:   Herlewing in jou gemeente – Willem Badenhorst

  • Laag- en hoogwatermerk in gemeentes
  • Nuwe Testamentiese gemeentes wat afgedwaal en herstel het
  • Getuienis van God se genade: Herlewing herstel ‘n gemeente
  • Herlewing in die Handelinge gemeente
  • Gemeente-oplewing: Lichtenburg 1995
  • Het my gemeente herlewing nodig?
  • Hoe word ‘n gemeente voorberei vir herlewing
  • Die geestelike leier(s) in gemeente herlewing
  • Die rol van die geestelike leier in gemeente herlewing
  • Die kwaliteite van ‘n geestelike leier(s) in gemeente herlewing.
  • Aksieplan vir voorbereiding
  • Gebed en die gemeente
  • Bid persoonlik
  • Wat gebeur as ‘n gemeente haar biddeloosheid bely?
  • Hoe mobiliseer ek die gemeente om te bid?
  • Vraelys

Hoofstuk 6:   Herlewing in jou land – Elza Meyer

  • Herlewing in landsverband
  • Sit my bril op
  • Drie golwe spoel oor ons land
  • Eerste golf: Herlewing deur gebed
  • Vroue staan op en terug
  • Manne vir Jesus
  • Tweede golf: Herlewing deur transformasie
  • Tekens van die tye
  • ‘n Lui bruid
  • Nuwe wyn in nuwe wynsakke
  • “Slipstream”
  • Herlewings van die verlede
  • Ontmoeting met God
  • 15 Bevolkingsgroepe en een nasie
  • Persoonlike worsteling
  • Christus is die Weg, die Waarheid en die Lewe
  • ‘n Derde golf kom ...
  • Vraelys

 

Hoofstuk 7:   Herlewing: Ons enigste hoop! – Willem Badenhorst

  • Lesse uit Bybelse herlewings
  • Herlewing – ons enigste hoop!
  • Vorentoe?
  • Bid vir herlewing in die wêreld
  • ‘n Gebed vir herlewing

 

Addendum:  Hoe kan God jou in herlewing gebruik? - Sammy Tippet

Verkorte Bibliografie

AFDELING 2: HISTORIESE GEBEURE VAN HERLEWING 1857-1862

Bennie Mostert

 

Inleiding:  Beskrywing van die 1857 – 1862 herlewing

  1. Die Raymens’s Prayer Revival
  2. Die 1860 herlewing in Suid-Afrika
  3. Ulster, Noord Ierland en die 1859 herlewing
  4. Die 1859 gebedsherlewing in Wallis
  5. Herlewing in Skotland 1860
  6. Die Jamaikaanse Herlewing van 1860

Slotwoord

Verkorte Bibliografie

Kontak ons kantoor vir bestellings.

 
Banner