|
Huis Godsdiens |
|
|
Ontdek opnuut as Gesin die Seëninge van God
In hierdie boekie bespreek Francois die volgende belangrike onderwerpe: Waarom moet ons huisgodsdiens beoefen?; Waarom hou huisgesinne nie meer huisgodsdiens nie?; Wat is die algemeenste verskonings waarom huisgodsdiens nie gehou word nie?; Hoe berei ek myself en my gesin voor vir huisgodsdiens?; Hoe hou ons huisgodsdiens?; Wat is die fondament vir huisgodsdiens?
Aantal bladsye: 135 ISBN 0-620-34364-8
Prys: R 40,00 per kopie plus verpakking en posgeld R 30,00 per kopie indien 10 of meer eksemplare koop plus verpakking en posgeld.
Kontak ons kantoor vir bestellings.
“Nuut en uitdagend, oorspronklik en grense wat getoets en oorgesteek moet word, vars en deurbid!” Elke Christusgelowige behoort die boekie voor sy of haar bed te hê”. Dr Johan van Schalkwyk
“Huisgodsdiens is die geleentheid om jou kinders in die vrees van die Here op te voed”. Dr Kobus Geldenhuys
“Wie hierdie saak verwaarloos, verarm sy eie lewe en ondervoed sy gesin”. Dr Bennie Mostert
|
|
|