|
Is jy vol? |
|
|
Ontdek Sy geheim
Voel jy soms leeg en uitgeput? Is jy soms gejaagd? Is jou hart en gemoed stil en gerus? Hunker jy na Meer sin in die lewe en God se duidelike rigtingwysers vir jou lewe? Is jy vol? is ’n studiegids wat ideal is vir groepe of individue en kan weekliks of daagliks gebruik word. Die nege bybelstudies ondersoek ‘n tipiese dag in die lewe en bediening van die Here Jesus. Persoonlike vrae uit die Skrif lei die leser om te ontdek hoe om elke dag gevul met nuwe krag te leef.
Aantal bladsye: 63 (sagte band) ISBN 0-620-32062-1
Prys: R30,00 per kopie plus verpakking en posgeld R 25,00 per kopie indien 10 of meer eksemplare koop plus verpakking en posgeld.
Kontak ons kantoor vir bestellings.
|
|
|