|
My tyd met Hom |
|
|
Hoe om Stiltetyd te hou in ‘n besige wêreld?
So baie Christene stry tevergeefs teen die baie frustrasies van gebed: Ek is net te besig vir Bybellees en Gebed. Ek is nie seker of ek sterk genoeg is vir volgehoue Bybelstudieprogramme nie. Waar moet ek begin? Hoe weet ek of dit die Here God is wat met my praat? Is daar nie ‘n eenvoudige riglyn wat my kan help om daagliks in gemeenskap met God te kan leef nie? Hierdie boekie is ’n eenvoudige riglyn bestaande uit 6 lesse: (Voorbereiding, Openinsgebed, Lees uit die Woord, Gebed, Gebedsboekie en Joernaal en Gehoorsaamheid)
Aantal bladsye: 45 (sagte band) ISBN 0-0620-333-01-4
Prys: R20,00 per kopie plus verpakking en posgeld R 15,00 per kopie indien 10 of meer eksemplare koop plus verpakking en posgeld.
Kontak ons kantoor vir bestellings.
|
|
|