|
God se Instrument in Herlewing |
|
|
|
|
Heiligheid en Herlewing
|
|
Written by Sammy Tippit
|
Die nag was donker. Christene is erg vervolg. Baie het hulle werk verloor. Party is tronk toe vir hulle geloof terwyl ander geslaan en selfs doodgemaak is. Nogtans is dit altyd in die donkerste nag dat God beweeg en Sy Heilige Gees uitstort en Sy mense weer opwek.
|
|
Read more... [God se Instrument in Herlewing]
|
|
Laat Jesus jou storm stilmaak |
|
|
|
|
Heiligheid en Herlewing
|
|
Written by Francois Carr
|
|
Matt 14: 22-26
Inleiding
Ek was oor die afgelope paar jaar bevoorreg om tydens besoeke aan Israel in die Voetspore van ons Here te stap. By een van daardie geleenthede het ons aanboord van ’n houtboot by Kapernaum gegaan om op die See van Galilea te seil vir ’n uur van stille oordenking.
|
|
Read more... [Laat Jesus jou storm stilmaak]
|
|
‘n Hart wat verkleef is aan Hom |
|
|
|
|
Heiligheid en Herlewing
|
|
Written by Francois Carr
|
|
“en omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel” (Matt 24: 12)
Ons beleef tans ‘n periode van morele en geestelike verval ten midde van ‘n geestelike bloeityd waar letterlik duisende mense stroom na dienste en geestelike aktiwiteite. Om van God weg te beweeg, begin nie met verkeerde optredes nie.
Dit is altyd ‘n geleidelike proses en begin wanneer ons hart begin verkoel,
|
|
Read more... [‘n Hart wat verkleef is aan Hom]
|
|
Heiligheid en Herlewing
|
|
Written by Francois Carr
|
|
Die nuwe jaar het pas afgeskop en ons is alreeds volstoom aan die gang, programme is volbespreek en die welkome rustyd van Desember voel soos eeue gelede. Die uitdagings en krissise van die lewe is onafwendbaar en is werklik besig om ons tot die uiterstes te beproef.
Die Amerikaanse kolonies was in ‘n oorlog gewikkel met die Engelse en gevaar en onsekerheid het van oral oor gedreig. Thomas Paine het in 1776 hulle lewensomstandighede mooi saamgevat in ‘n pamplet en dit as volg beskryf: “These are the times that try men’s souls”.
Ons mense en hul gesinne is vermoeid, belas, bang, moedeloos, verward en selfs depressief. Die huidige ekonomiese resessie, agterstand van skuld (weens die resessie) en die verwagte tariewe in die nuwe jaar skep nuwe uitdagings vir ons. Die vyand wat ons vrede, rus en hoop aanval en daarop gerig is om ons te vernietig; is die vyand van onsekerheid.
|
|
Read more... [Wees sterk en vol moed]
|