Herlewing Artikels


God se Instrument in Herlewing PDF Print E-mail
Heiligheid en Herlewing
Written by Sammy Tippit   
Sammy TippitDie nag was donker. Christene is erg vervolg. Baie het hulle werk verloor. Party is tronk toe vir hulle geloof terwyl ander geslaan en selfs doodgemaak is. Nogtans is dit altyd in die donkerste nag dat God beweeg en Sy Heilige Gees uitstort en Sy mense weer opwek.
Read more... [God se Instrument in Herlewing]
 
Laat Jesus jou storm stilmaak PDF Print E-mail
Heiligheid en Herlewing
Written by Francois Carr   

Matt 14: 22-26

Inleiding

Ek was oor die afgelope paar jaar bevoorreg om tydens besoeke aan Israel in die Voetspore van ons Here te stap.  By een van daardie geleenthede het ons aanboord van ’n houtboot by Kapernaum gegaan om op die See van Galilea te seil vir ’n uur van stille oordenking.

Read more... [Laat Jesus jou storm stilmaak]
 
‘n Hart wat verkleef is aan Hom PDF Print E-mail
Heiligheid en Herlewing
Written by Francois Carr   

“en omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel” (Matt 24: 12)

Ons beleef tans ‘n periode van morele en geestelike verval ten midde van ‘n geestelike bloeityd waar letterlik duisende mense stroom na dienste en geestelike aktiwiteite. Om van God weg te beweeg, begin nie met verkeerde optredes nie.

Dit is altyd ‘n geleidelike proses en begin wanneer ons hart begin verkoel,

Read more... [‘n Hart wat verkleef is aan Hom]
 
HERLEWING… IN DIE PLAASLIKE KERK PDF Print E-mail
Gebed
Written by Mel Blackaby   

MelHerlewing in die plaaslike kerk begin op God se terme, nie net omdat ons dit wil hê nie. Hoe berei ons ons dus voor sodat God tydens herlewing tussen ons kan beweeg? Miskien moet ons vra hoe die krag van God op die vroeë Kerk gekom het.

Kyk bietjie na Hand 4:31 – Toe hulle gebid het, is die plek waar hulle vergader het, geskud; hulle is met die Heilige Gees gevul en hulle het onverskrokke die Woord van God verkondig.

GOD REAGEER OP GEBED

As God se kinders saam vergader is om Hom te soek en na Hom uit te roep in gebed, reageer Hy. Gebed behoort die natuurlike reaksie van Sy kinders in tye van nood te wees. Dit is juis as die Kerk saam vergader is en Hom in ywerige gebed soek dat Hy met krag beweeg en reageer. Een in hart en sin het hulle na God gesoek, na Hom gekyk, na Hom uitgeroep – en Sy krag ervaar. Hand 4:32-33 sê verder dat hulle een van hart en een van siel was en groot krag en groot genade het oor hulle gekom.

Read more... [HERLEWING… IN DIE PLAASLIKE KERK]
 
<< Start < Prev 1 3 4 > End >>

Page 1 of 4